NetNuus Apk


NetNuus bring jou in ’n japtrap op hoogte van die jongste nuus waaroor almal praat. Die app is gemaak vir die van ons wat nuus vinnig wil lees, niks wil mis nie en nie verlore raak in onnodige detail nie. Dis nuus wat saak maak: raakgevat. Wanneer iemand jou vra: “Het jy gehoor?”… het jy dit waarskynlik reeds op NetNuus gelees. Ons kort video’s verduidelik komplekse stories in plein Afrikaans. Die app bied ’n soomlose leserservaring en is baie eenvoudig om te gebruik. Het jy iets op die hart? Wat dink jy oor wat in die nuus gebeur? Sê jou sê; maak jou stem dik en laat waai met die menings. Met regstreekse kennisgewings (“push notifications”) verseker die app dat jy geen stories misloop nie. As jy wil weet wat om jou aangaan en lief is daarvoor om in jou taal te gesels, is hierdie die app vir jou! Rol deur die nuus en gesels saam!




Similar Apps

edjing Mix: DJ music mixer for android

Introducing edjing Mix - the brand new version of the world's most downloaded DJ app voted Best App by Google 4 years in a row (2013-2014-2015-2016) - reworked to ensure even greater performance level. Designed in partnership with pro DJs,…
OfficeSuite Apk

OfficeSuite + PDF Editor Apk

The latest OfficeSuite is our fastest ever, with drastically improved speed across the entire app and a refreshed design that makes it easier to use than ever! • The most downloaded office app on Google Play • Delivers the most…
Boating HD App

Boating HD App

The Most Widely Used Boating App! A favorite among cruisers, sailors, fishermen and divers who want the same detailed charts found on GPS plotters. Go to Menu>Charts and select your region for a ONE WEEK FREE TRIAL. At the end…